The whole workshop was informative. Excellent presentation and workshop. Thank you for your hospitality and sharing your passion to make a difference.
I learn how to handle the children according to their learning styles. I would love Mind Moves to introduce itself to our government schools, so that all government teachers get this teaching/training. And I thank Mind Moves for the help - this is an excellent idea. Keep up the good work.
Alles was waardevol. Ek verstaan my kind nou baie beter. Dit was baie interessant. Ek sal dit regtig verpligtend maak in skole. Nuwe mammas het net soveel meer toerusting om hulle kinders te help.
Geen probleem is te groot om daaraan te werk nie. Jou kind se probleem is dalk BAIE kleiner as wat jy/ander mense dink. Baie dankie vir 'n BAIE leersame kursus. Elke ouer behoort so 'n sessie te doen - vir jou as ouer sowel as vir jou kind.
Wilna Geldenhuys
Die kompleksiteit van die brein en hoe alles inmekaar skakel was baie insiggewend. Baie geniet! Baie leersaam! Gaan dit definitief toepas!
The workshop was like a revelation for me and I could see the different learners in my class as the course progressed. Mind Moves will empower me to stimulate the development of the children in my class.
A very interesting, stimulating course. I enjoyed it. Thank you very much.
Gerda van Wyk
Dit was deur en deur die moeite werd. Dankie! Sal graag ander kollegas, mammas en vriendinne wil blootstel daaraan.
Die mees waardevolste insig was die probleme wat teruggaan na die oorlewingsfase. Kinders het nie noodwendig ADHD nie, ens. Baie goed! Sal dit definitief gaan toepas! Dankie vir al die praktiese voorbeelde!
It was most valuable to gain a theoretical perspective on holistic development with a strong practical implementation to see myself holistically and where improvements need to be made so that I can model holistic teaching more effectively. I admire your passion and dedication. Your generosity of spirit is inspirational. Thank you for caring so deeply that you came from far to work with us.
Die mees waardevolste insig was dat dit moontlik is om prosesse wat verkeerd geloop het, reg te stel met die regte kennis en vaardighede. Ten spyte van 'n lang dag het jy daarin geslaag om my tot die einde gefokus en geinteresseerd te hou.
Fascinating topic - all make such sense once you understand. You have great knowledge and passion about Mind Moves. Thank you for sharing with us.
Everything was just excellent. The facilitator was superb!! She knows her content, she is relaxed, audible and she knows how to explain the content to the level of the people she is facilitating. Thank you so much for such an informative session!!
I have learnt a lot about how I can help my kids and other children who have difficulty with learning. I would like to see everyone who has problems to get help - so every person who is involved with people must attend this workshop.
I wish this information can go to everybody so that we can help our children at school.
Baie dankie - sinvol, leersaam en verrykend. Wonderlike hulpmiddel in die leerproses.
This was the absolute best course I have ever attended. Thank you for giving me the tools to use.
Very interesting. Thoroughly enjoyed it. Learned a whole lot. Well done, you never bored me for a moment.
It was a brilliant, very informative workshop I loved. Left me feeling very motivated to become an advanced Mind Moves instructor in the future.
Excellent concept, well presented. Very excited to implement what has been learnt and put moves into practice and start seeing results. Wish that every teacher was equipped with this knowledge.
Thanks for making it so interactive. Great layout and format of presentation. Such great linking to us and our profession or reason for being here.
Very interesting. Would like to see more of this.
There is hope for children with difficulties. Enjoyed the course. Most informative.
Dit was baie prakties toepasbaar. Baie dankie dit was Great!
Die kennis i.v.m. ons sensoriese en motoriese ontwikkeling wys dat daar wel hulp is om probleme te oorbrug. Geweldig insiggewend en interessant. Was 'n stunning voorlegging.
Dit was waardevol om te leer dat elke kind/mens gehelp kan word en dat alles begin by babatyd. Dit was baie insiggewend en lekker - ek het baie geleer.
Very, very informative and lots of fun!!! Excellent facilitator!
Die Instrukteur is 'n baie natuurlik en baie lewendig en interessante spreker en praat op almal se vlak - baie insiggewend en verstaanbaar. Die mees waardevolste insig tydens die werkswinkel was dat daar oplossings is vir probleme met kinders se leeruitvalle.
I enjoyed it so much and learned so much - not only about my little ones at my school and my own children but also learned more about myself at the age of 39. Great! *****
Ek verstaan myself en ander nou beter. Wil so graag die beste juffrou vir my kinders wees sodat ek hulle optimaal kan help. Die lesing was lewensveranderend! Ek wens ek het jou baie jare gelede reeds ontmoet. Sou graag nog kursusse wou bywoon. Mag God jou ryklik seen.
Dankie, dit was heerlik en fantasties! Ek voel oorweldig deur al die nuwe kennis, maar sal dit stadig by die huis gaan verteer en integreer (net nie inhibeer nie :)) sodat ek by die skool kan gaan probeer om die arme kindertjies te help.
Dankie vir 'n uitstekende werkswinkel. Het so baie geleer en dit vreeslik insiggewend gevind.
Dit was baie leersaam en het vir my 'n geheelbeeld gegee oor probleme by kinders en hoe 'n mens dit kan help ontwikkel sodat die kind ook 'n normale lewe kan lei.
Dit was waardevol om te leer hoe om konsentrasie te verbeter, veral voor toetse en eksamens. Ek het dit baie geniet en dit baie insiggewend gevind. Nooit besef dat deur klein oefeninge te doen soveel vermag kan word nie. Dit is baie goed aangebied en ons het dit baie geniet.
Ons het die instrukteur baie geniet. Sy is oulik met haar aanbieding. Die mees waardevolste insig tydens die werkswinkel was hoe alles inmekaar steek, en dat daar oefeninge vir elke uitval is. Dankie, 'n nuwe wereld is oopgemaak. Wil dit graag met ouers deel.
Die hele inhoud was goed. Ouers moet betrek word.
Die kursus was vir my baie leersaam en ek verstaan baie meer van die werking van die brein om my klas en eie kinders mee te help.
Die Instrukteur het haar baie goed van haar taak gekwyt. Dit was lekker en interessant en baie leersaam. Sal dit aan almal voorstel om die kursus te doen. Kinders is ons toekoms en ons moet hulle help.
I liked the way the information was set out on the board - it works for my brain. I enjoy the practicals in the sesion and the more personal chats and sharing of experiences. I gained valuable insight into the fact that all development can be traced back to reflexes. I also enjoyed learning about my own profile.
Baie goed gewees - my kennis verbreed. Baie dankie vir 'n goeie leerskool!
The most valuable insight was the importance of reflexes being developed/completed and the importance of movement early on in all areas of development.
Brilliant!!! Left me wanting to know more, you are great and a great teacher. Brilliant thank you!!!!
Thank you! The course was informative and very valuable.
I really enjoyed the workshop and learnt lots; I can't wait to try out all the practical examples.
Fabulous, more teachers and parents need to do this.
Thank you! Your ideas will be a great help.
All pre-school parents and pre-school headmasters need to do this workshop. We teachers need "back up" in terms of insisting that movement is the basis of all learning.
Baie dankie vir 'n baie sinvolle, insiggewende kursus!
Die waardevolste insig was dat ons onder moet begin werk - ek wil net die probleem oplos, maar besef dat ek by die basis moet begin. Baie dankie vir 'n fantastiese werkswinkel. 'n Wereld het vir my oopgegaan. Gaan my kennis beslis oordra.
Die Instruktuer is 'n wonderlike mens met soveel kennis. Die kursus is goud werd vir almal. Sy laat jou voel jy wil/moet meer kry. Vir my was dit wonderlik. Baie dankie. Waardevolle inligting was om my eie kinders asook ander kinders te kan help om optimaal te ontwikkel en inligting vir hulp om mense (kinders) se lewens te verryk.
Die beste kursus waarop ek nog ooit was. Dankie! Dit was so insiggewend en leersaam. Jy is 'n wonderlike instrukteur. Jy ken jou veld en het 'n talent om inligting oor te dra en te verduidelik. Ek het so baie geleer!! Opgewonde om van die oefeninge te gebruik VOOR ek met terapie begin en opgewonde om resultate te sien. Ek voel baie gemotiveerd om ook hierdie program deur te sien. So lekker om wetenskaplike inligting/agtergrond te kry - met wonderlike "antwoorde/oplossings" vir die probleem.
Well done on the studies done so far. This should be made compulsary for everyone in the world. Absolutely everything was insightful - it was lovely but I want more!
Very, very interesting - thank you! Valuable insight was the Brain Profiling and how to make learning easier for different profiles.
Excellent, would definitely tell my friends and do it a second time to sharpen up. I gained insight in the fact that the basics (touch, love, time, energy we put in) are so important.
Thank you very much. It was very interesting and I learnt a lot. To have been able to understand my own brain was extremely valuable.
Het dit baie geniet! Het baie kennis opgedoen. Dit was vir my baie interessant.
Dankie dit was puik! Insiggewend!
Dit was 'n baie goeie kursus. Ek het wys geraak en die mees waardevolste insig was die ontdekking van my eie profiel om daarop te bou.
Dit was 'n goeie kursus. Ek het baie nuwe kennis bygekry - om al die oefeninge te kry en om dit te gebruik en die nuwe inligting wat deurgegee is om my kennis te verbreed.
Die nuwe inligting om te sien waar die probleem ontstaan en die belangrikheid van die leerproses was vir my die mees waardevolste insig tydens die werkswinkel. Baie interessant en leersaam.
Baie dankie vir die entoesiasme. Ek het ongelooflik baie geleer en sal verseker gebruik wat ek gehoor het. Dit sal my help om my kinders te ontwikkel.
I have greater understanding of the triune brain and awareness of how stress shuts down non-dominant hemisphere and the impact on learning. I have thoroughly enjoyed the course content and the manner of delivery. Well facilitated. Thank you for making it so accessible and interesting. Your wealth of knowledge and experience make it a very worthwhile workshop.
Every single piece of information was relevant and thought provoking. Thank you for sharing your experiences and making the course very stimulating.
The workshop was very informative and enjoyable. The facilitator's interaction was excellent and mind blowing. Thank you.
Dis vir my wonderlik om weer in kontak te kom met iemand wat passie het en hoop sien en tools het om kinders met leerstruikelblokke te heel! Dankie dat jy jou kennis met ons deel!
Sien uit daarna om nog baie by jou te leer.
Elaine Pretorius
Dit was waardevol om agter te kom hoe ek self dink en te werk gaan. Baie dankie! Dit was baie leersaam. Baie BAIE DANKIE!
Dit was 'n baie waardevolle kursus om kinders te help en bemagtig om hul struikelblokke tot leer te oorkom. Baie oor myself asook ander geleer wat uniekheid betref.
Massa inligting wat baie sin maak! Wow! Meer mense moet hierdie kursus doen.
Baie insiggewend! Beslis die moeite werd. Praktiese oplossings en oefeninge vir leerblokkasies asook hoe daar geleer moet word vir persoonlike voorkeure.
Dit was prakties, goed wat mens dadelik net so kan gebruik. Briljante fasiliteerder!
Ons is verskillende wesens. Baie interessant - hou so aan!!
I had insight in how the Mind Moves activities stimulate the brain and changes the body to work holistically. Thank you for the workshop - it was excellent learning about Mind Moves and I will surely use it in the classroom in the future.
I learned how one's brain is wired and how it can be stimulated to work to its best potential. Enjoyed it thoroughly, was a great learning experience!
The most valuable insight I gained was how to identify difficulties in children and how to go about to stimulate the child in order to achieve the child's potential.
Mind Moves supply a solution to almost every scholastic barrier and no fancy teaching aids etc. are necessary. Anyone, anywhere can do it! It was perfect! I think it is necessary to refresh and share regularly (every 6 mnths?). Mind Moves make sense! Personally, the fact that there are reasons (biological) why people function the way they do, excites me. And there is something simple to do about it.
Most of what I learned is new to me and rewarding. I've gained so much new knowledge that I can use in my classroom. The workshop was presented in a very interesting way. I had a good time and learned so much. Thank you very much for all the help and tips! I enjoyed the workshop.
It is a very interesting course. I gained insight into the profiles and moves to fix problems.
I've learned that I would be able to help children in my class with specific needs. Thank you.
Die mees waardevolste insig tydens die werkswinkel was die toerusting waarmee "ek self" die kind kan help. Dankbaar ek kon dit bywoon. Baie dankie!
Interesting, kept interactive and it was lots of fun!
Baie dankie vir 'n uitstekende aanbieding!
The most valuable insight was that without correct physical development of the muscles and senses, you cannot achieve a holistic outcome to at child.
You are an amazing person. Thanks for sharing your knowledge. I'm excited about my teaching again.
It was very interesting and exciting - can't wait to implement.
I now see children completely differently. They are incredibly unique and what I might see as the best lesson presentation might be a disadvantage to one of my learners.
Ouers het ook 'n verantwoordelikheid om saam met die onderwysers die kinders te ontwikkel. Kinders en mense is uniek en ingewikkeld, maar nou weet ek bietjie meer hoe om dit te hanteer.
Teachers are the secondary educator and the parents are more important in their child's education. I also learnt that there is a lot of useful information that everybody needs to know and not have access to. We as teachers are not the reason why learners are struggling.
A new level of AWARENESS in personal life and relationships and in my profession as well. A wonderful workshop! Well worth the time. Well done!
Facilitator extremely "listen to"-able. Very clear and good repetition of simple clear principles. Also gave us insight into ourselves and our learners. Very useful textbook. Thank you! Great use of whiteboard and memorable props and experiments (toothpicks, eye patch etc). Facilitator also spoke to people as opposed to just about theory.
Rebecca Chambers - Erica Primary
Thank you! An inspiring course and you have given us simple, practical solutions to help our learners. So happy to have done "Mind Moves" before having children of my own.
Die waardevolste insig was dat daar 'n oplossing vir alles is! Dit was so leersaam! Dankie! Ek sal self die kursus wil doen om dit baie meer effektief toe te pas.
Alles was van ongelooflike insig en waarde. Sal definitief enige opvolgsessies wil bywoon wat weer bietjie uitbou op huidige inhoud. Baie dankie vir 'n ongelooflike kursus. Die instruktrise is 'n baie goeie fasiliteerder en haar kennis van die inhoud was wonderlik!
Baie insiggewend en interessant! Baie dankie!
Baie geniet - leersaam!
The most valuable insight was - how development takes place. I really enjoyed this refresher and feel so inspired again.
The workshop gave me a different insight to the brain. I learnt a lot on this course. Thank you very much. Very interesting course.
The most vauable insight - discovering how our brain RULES our lives. The introduction to the SKIN - i.e. the baby's awareness and the reasons as to withdrawal. Mind Moves is an eye opener to my future work with children. I thoroughly enjoyed the course. The Instructor is a wonderful "presenter, course giver, therapist" - kept me interested and awakened my interest in discovery of the "how's and why's'" we have "problem" children and people.
Really informative and helpful. The most valuable insight gained was how to optimally enhance kids learning abilities; how important reflexes are and how many types of learning difficulties there are and how you can overcome them.
All of it was valuable. It was nice to learn more about myself with doing our own profiles. Liked the handout, very useful. Thought this course was excellent!
I really love the concept and how it can be integrated into my practice.
Dit was wonderlik! Woorde is te min. Dit was uit en uit die moeite werd om te kom. Dit voel vir my vir die eerste keer het ek 'n basis om van te werk. Dit hang nie so in die lug nie. Die mees waardevolste insig was wat die gevolge is as die reflekse nie in plek is nie. Ons word geleer om op die kognitiewe vlak te werk, maar vandag besef ek as die reflekse nie in plek is nie, kan geen leer plaasvind nie.
One of the best workshops I have attended. Very interesting and can actually use it in life.
Wonderful learning session. I feel more confident to pick up problems and assist learners.
Workshop was very wll presented, interactive, something I definitely want to know more about. Going to try lost of this out.
Thank you! I have so enjoyed being on this course. I have learnt so much about myself and the children that I teach. I will be using this with my class and indeed with my own children aged 22, 19 and 15 (Boys) maybe even with my husband!!!
A Brilliant workshop! Makes you appreciate your profesion so much more because you realize what an impact you can have on a child's life on their way to being an adult. Also shows you how 'small' things can make a huge difference.
Baie dankie! Wat 'n verrykende stimulerende ervaring! Dit was werklik 'n inspirasie - wens alle ma's en opvoeders (en almal wat met kinders/mense werk) kon hierdie dinge weet!
Dit is ongelooflik hoe wonderlik alles ineen geweef is en hoe haakplekke uitgestryk kan word. Baie dankie!
Leerstruikelblokke kan oorkom word en elke kind is uniek. Die passie van die aanbieder moedig betrokkenheid aan. Baie dankie vir 'n baie leersame ervaring!
This is an eye and brain opener of how much we can actually do and achieve with our kids if we just take the time and energy to love and care for them.
Mind Moves is 'n ongelooflike konsep. Uiters waardevolle interesssante en werkbare inligting wat 'n mens kan gebruik. ek het dit baie leersaam gevind.
Louise van Rooyen
Die Departement van Onderwys moet ook kennis neem van Mind Moves en dit moet deel word van onderwys.
Anna van Wyk
Thank you! I have so enjoyed being on this course. I have learnt so much about myself and the children that I teach. I will be using this with my class and indeed with my own children aged 22, 19, and 15 (boys) - maybe even with my husband!
A brilliant workshop. Makes you appreciate your profession so much more because you realize what an impact you can have on a child's life on their way to being an adult. Also shows you how 'small' things can make a huge difference.
I learnt a lot and I know many children are going to benefit. Thank you so much!Ek het baie geleer van die breinprofiele/dominansies en om kinders se dominante leerpatrone te verstaan en begrip daarvoor te kry. Die Instrukteur was baie gemaklik en het ons almal ook gemaklik laat voel en ons kon spontaan deelneem.
Suzanne Klindt
Die breinprofiel uitleg was vir my veral baie interessant. Ons Instruktrise was wonderlik en sy weet hoe om mens goed te laat voel.
Marle Goussard
Die werkswinkel was 'n werklike "eye opener" om kinders uit 'n ander oogpunt dop te hou en te hanteer. Baie dankie!!
Ria Nel
Die deel oor die reflekse was vir my baie waardevol. Net om dit beter te verstaan en te leer hoe dit integreer met persepsie en ontwikkeling was vir my baie goed. Ek kan nou my terapie aanpas om dit net meer effektief te maak - van eenvoudige leerprobleme tot gestremdhede en selfs volwasse gestremdhede soos beroertes. Die werkswinkel het my horison verbreeed en ek sal die inligting graag wil inbring by my terapie.
Mariza Augustyn
Ek het gehou van die werkswinkel se praktiese sessies, die oefeninge wat ons geleer het asook dat dit lekker inligting is wat mens in alle areas van die lewe kan toepas. Ek het ook besef dat niks onmoontlik is nie en dat mens deur Mind Moves die brein kan herbedraad.
Mia Wilbers
Dit was baie interresant en leersaam. Die invloed van reflekse op leer en ontwikkeling was vir my die waardevolste inligting van die kursus.
Elmien Mallo
Dit was baie goed. Ek is positief om uit te gaan en om dit met my eie kinders en selfs leerders by die skool te gaan toepas.
Milicent van Kredenberg
Dit was vir my baie goed om inligting te kon bekom om my kind/leerders beter te kan verstaan en te kan help. Die boek is baie goed. As ek dit voorheen kon weet, sou ek my kinders beter kon toerus. Breinprofiele kan my ook help om my kind se tekortkominge aan te vul..
Bernelda van Zyl
Our work at Mind Moves is on a very high standard and we need to move on and start working in this field.
Santie van Tonder - Parent
Very informative. A worthwhile course especially for the pre-primary phase. All activities are easy and beneficial for my learner's. I am able to incorporate much of what I have gained here in my classroom environment. I found the course enlightning and feel excited to move forward with this new info.
Teneil van der Merwe
Uiteindelik 'n kurses wat wetenskaplik sowel as prakties is! Het baie waardevolle inligting gekry en die kursus se aanbieding was uitstekend gewees.
Marieta Cronje
Baie dankie vir 'n baie betekenisvolle kursus!
Marianne Weideman