Bookshop

development body, development heart, development mind, knowledge, milestones, indicators, development, guide, book, checklist, road map, journey
Speel Leer Slim {3 – 6 jaar}
May 22, 2022
Mind Moves: Weg met leerblokkasies
May 23, 2022
Show all

LEERgereed, SKOOLgereed

R190,00

LEERgereed, SKOOLgereed sluit hope praktiese wenke en raad in sowel as ‘n woordelys van terme wat op verslae gebruik word van werkskaarte en toetse om ouers te help om sin daarvan te maak. Hierdie boek is die ideale metgesel vir Speel Leer Slim en sal jou help om jou kind se vormingsjare as ’n dawerende suksesvolle avontuur te ervaar!

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

VOLG DIE SKAKEL om die komplimentêre eerste hoofstuk te lees van: Leergereed Skoolgereed

 

SKU: ready to LEARN, ready for SCHOOL-1 Categories: , ,

Hierdie boek is ‘n praktiese kaart om ouers, onderwysers en versorgers te help om ‘n wakende oog te hou oor en die kind se ontwikkeling te verbeter – sy liggaam (fisies), sy hart (emosioneel en sosiaal) en sy brein (kognitief/intellektueel). Dit is nie bloot ‘n skoolgereedheidskontrolelys nie, maar ‘n kaart wat ‘n flikkerende rooi lig aktiveer wanneer ‘n ontwikkelingsprobleem begin groei en die groen lig helder laat skyn wanneer die vaardighede wat hier bespreek word, een na die ander afgemerk word. Rooi ligte beteken nie dat alles verlore is nie; dit beteken bloot dat bekwame professionele persone ingeroep kan word om te help om ontwikkelingshikke te oorkom en seker te maak dat die jong kind ‘n sterk basis het.

LEERgereed, SKOOLgereed sluit hope praktiese wenke en raad in, sowel as ‘n woordelys van terme wat op rapporte en toetse gebruik word om ouers te help om daarvan sin te maak. Hierdie boek is die ideale metgesel vir Speel Leer Slim en sal jou help om jou kind se vormingsjare as ‘n dawerende suksesvolle avontuur te ervaar!

Beskikbaar in Engels en Afrikaans

Weight 0,262 kg
Language

Afrikaans

Login

Lost your password?