Shop

School Readiness Tests
February 18, 2017
BabyGym 2 Class {Gift Voucher}
June 13, 2017
Show all
Strykers vir Snuiters CD

Strykers vir Snuiters CD

R138.00 incl. VAT.

36 Afrikaanse kinder- en volkswysies in klassieke idioom.

Christa Steyn het Strykers vir Snuiters verwerk en opgeneem in samewerking met kundiges op die gebied van breinontwikkeling by babas, peuters en kleuters.

*Let asb, verpakking en bladjie mag anders lyk as voorstelling.

Category:

Christa Steyn het Strykers vir Snuiters verwerk en opgeneem in samewerking met kundiges op die gebied van breinontwikkeling by babas, peuters en kleuters.

Die vooraanstaande resensent Paul Boekkooi skryf by geleentheid:

‘Sy het bekend geword vir haar goeie smaak en oorspronklikheid, en as ’n begeleier … het sy geen gelyke nie. As pianis besit sy ’n musikaliteit en warmte wat haar eintlik in ’n kategorie van haar eie plaas. Met hierdie album illustreer Christa op bykans ‘n geniaal-

oorspronklike wyse, dat sy met haar grondige klassieke opleiding die fynapparatuur en insae het waaroor ’n verwerker behoort te beskik’.

Verwerking en uitvoering: Christa Steyn

Regisseurs: Ron Friedman en Jannie du Toit

Digitale klankmeester: César De Almeida

*Let asb, verpakking en bladjie mag anders lyk as voorstelling.

Weight 0.240 kg