Bookshop

learn, practical, teachers, development, school-readiness, test, report cards, school, teachers, parents, development, physical, emotional and social, cognitive, intellectual
LEERgereed, SKOOLgereed
May 22, 2022
Die glinster in my grysheid
May 23, 2022
Show all

Mind Moves: Weg met leerblokkasies

R190,00

Mind Moves is ‘n maklik om te gebruik selfhelpgids vir ouers en onderwysers om leerhindernisse te verwyder. Mind Moves bied prettige bewegings vir gebruik by die huis of in die klas.

VOLG DIE SKAKEL om die komplimentêre eerste hoofstuk te lees van: Mind Moves – Weg met leerblokkasies

 

SKU: Removing Barriers to Learning-1 Categories: ,

Mind Moves: Weg met leerblokkasies is ‘n gebruikersvriendelike gids geskryf spesifiek vir ouers en onderwysers met die doel om leerblokkasies te verwyder. Blokkasies tot leer soos: aandagafleibaarheid, sensoriese-motoriese integrasie, ouditiewe prosessering, artikulasie en taal, konsentrasie, lees, spelling, afwykende primitiewe reflekse en nog vele meer word in Kopskuiwe bespreek. Kopskuiwe bied prettige bewegings vir by die huis of in die klaskamer aan.

Dr Melodie de Jager is ‘n gekwalifiseerde kleuterskool onderwyseres met ‘n meestersgraad in wetenskap en wiskunde sowel as ‘n doktorsgraad wat handel oor die rol van neurologiese integrasie in die leerproses. Haar besonderse benadering tot leer het gelei tot die ontwikkeling van Mind Dynamix Profilering – baanbrekerswerk ten opsigte van die identifisering van leerblokkasies. Sy bied gereeld werkswinkels aan en spreek verskeie gehore toe, heetsy op: radio, TV, by skole, instansies en staatsbyeenkomste. Sy is die skrywer van Mind Dynamics en BabaGim en is deur die Amerikaanse Biografiese Instituut as een van die Belangrikste Vroue van die 21ste eeu aangewys.

Weight 0,24 kg
Language

Afrikaans

Login

Lost your password?