View Profile

Instructor Details
Name
Language
English
Afrikaans
Introduction
Gevorderde Mind Moves Instrukteur
Refleks Assessor
Mind Dynamix Profileerder
Skoolgereedheid Assessor
Mind Moves Werkswinkelaanbieder
B. Ed Hons (Psychology of Education) & BA Hons Psychology
PGCE
Experience
Ek is ‘n onderwyser met ‘n sagte plekkie vir kinders wat sukkel. Sukkel om kop bo water te hou terwyl die massiewe branders van Ouer-verwagtinge, Kurrikulum standaarde, Departementele voorskrifte en Sosiale ‘labels’ hulle oorweldig en verslind. Ek wil vir dié kinders en die samelewing wys hulle kan ook suksesvol wees. As ek die liggies in die ogies sien aangaan, daai regte ‘lightbulb moment’ van ‘Ek kan!’ of ‘Ek het dit!’, dan weet ek hulle het oorwinning gesmaak. Dit is eers na my kennismaking met Mind Moves dat EK die gevoel van oorwinning beleef het. Alles wat ek geleer het maak nou eers vir my sin. Met Mind Moves is dit nou vir my makliker om die struikelblokke te identifiseer en ‘n werkbare plan vir ‘n kind of ‘n ouer uit te werk. Ek het ook nou die liggies in die ouers se oë sien aangaan want deur Mind Moves verstaan hul ook nou hul eie kinders beter. Dit is vir my besonder lekker om saam met ouers en onderwysers as ‘n span saam te werk om hierdie kinders ‘n ‘fighting chance’ te gee.
Age Group:
3 - 12 Years



School Readiness
Yes
Study Methods
Yes
Learning Styles
Yes
Learning Problems
Yes
Development Delays
Yes
Age Group:
13 - 18 Years



Learning Styles
Yes
Learning Problems
Yes
Study Methods
Yes
Development Delays
Yes
Contact Info
Cell
071 198 1634
Email
celeste.jacobs@mindmoves.co.za
Physical Address
Sable Office Park, Rooken Smith Street
Town
Mosselbay
Province
Western Cape
Map

Login

Lost your password?