View Profile

Instructor Details
Name
Language
Afrikaans
Introduction
Mind Moves Development & Learning Specialist
Reflex Assessor
Mind Dynamix Profiler
School Readiness Assessor
Mind Moves Workshop Presenter
Onderwysdiploma in Grondslagfase en Pre-Primêr
VDO: Remediërende en kompensatoriese onderwys
Leergereedheid en ASBABET volwasse basiese onderrig en opleiding
BabaGim Instrukteur
Experience
Mind Moves is a highly effective brain boosting program that offers simple and practical solutions to the most common concerns in a learning environment.
These movements put the building blocks of development and learning in place, to give the 3-18 year old learner the BEST chance to reach their potential and thrive in the process, by enhancing their confidence and concentration.
It is my passion to help build a better understanding of one self in a certain situation and to guide a learner and a parent with a do-able plan of action so that better connections can be in place to succeed in life.

Mind Moves is ‘n praktiese, effektiewe en eenvoudige brein opkikker program. Dit bied doenbare oplossings vir die mees algemene uitdagings wat leerders verhoed om hulle potensiaal te kan bereik.
Hierdie uitdagings laat ouers en kinders dikwels moedeloos en oorweldig voel.
Mind Moves bewegings verseker dat die boublokke van ontwikkeling en leer in plek is, en gee die 3-18 jarige leerder ‘n hupstoot en ook die beste kans om gefokus en vol selfvertroue die leer van sukses te klim.

Ek is passievol daaroor om ‘n ouer en kind te lei na beter begrip van hulself, ‘n situasie of ‘n uitdaging, en hulle dan by te staan met ‘n doenbare plan van aksie sodat beter verhoudinge gebou kan word en dat die lewe met selfvertroue aangepak kan word.
Age Group:
3 - 12 Years


School Readiness
Yes
Study Methods
Yes
Learning Styles
Yes
Learning Problems
Yes
Development Delays
Yes
Age Group:
13 - 18 Years


Learning Styles
Yes
Learning Problems
Yes
Study Methods
Yes
Development Delays
Yes
Group:
Brain Injuries


Trauma / Injury
Yes
Contact Info
Cell
082 464 2490
Email
rudine.ferreira@mindmoves.co.za
Physical Address
Ruiterbosch
Town
Bothaville
Province
Free State
Map

Login

Lost your password?