View Profile

Instructor Details
Name
Diniellè Hoogenboezem
Language
Afrikaans
English
Introduction
Advanced Mind Moves Instructor
Reflex Assessor
Mind Dynamix Profiler
School readiness Assessor
Mind Moves Workshop Presenter
BA (Hons) Psychology
HOD
Experience
As remediërende onderwyseres met 20 jaar ondervinding in onderwys ken ek die vreugde wat kinders ervaar wanneer hulle presteer maar ook die moedeloosheid, angs en teleurstelling wat soms ervaar word. Ek het ‘n absolute passie daarvoor om kinders wat struikelblokke in leer en ontwikkeling ervaar, te help. Vandag is dit so belangrik vir kinders om te kan lees en daarom het ek tien jaar gelede die Ronald Davis Disleksia kursus bygewoon om kinders te kan bemagtig om beter te kan lees. Ek het my BA-graad en HOD deur die Universiteit van Pretoria verwerf en my honneursgraad in Sielkunde deur die Universiteit van Potchefstroom. Ek het my nagraadse diploma in Leerderondersteuning deur die Universiteit van Johannesburg verwerf.
Ek is ook ‘n mamma van ‘n tweeling, ‘n dogtertjie en seuntjie. My ondervinding met kinders wat êrens ontwikkelingskrakies het en my sensitiwiteit daarvoor help my om kinders te help om regtig hul volle potensiaal te kan verwesenlik. Met Mind Moves word daar aan elke persoon, ouer, onderwyser en kind die geleentheid gebied om leerstruikelblokke vroeg te identifiseer en effektief te oorkom. Elke kind het die potensiaal om die beste aspekte van hom / haarself na vore te bring en dit is regtig vir my ‘n voorreg om ‘n paadjie saam met elke kind en ouer te stap in hierdie wonderlike wêreld wat oopgesluit kan word vir elkeen.

Ek is baie opgewonde daaroor om ‘n rol te kan speel daarin om ouers en kinders te help om hulself en hul gedrag beter te kan verstaan en om hulself te kan bemagtig.
Age Group:
3 - 12 Years



School Readiness
Yes
Study Methods
Yes
Learning Styles
Yes
Learning Problems
Yes
Development Delays
Yes
Age Group:
13 - 18 Years



Learning Styles
Yes
Learning Problems
Yes
Study Methods
Yes
Development Delays
Yes
Contact Info
Cell
081 379 9052
Email
dinielle.hoogenboezem@mindmoves.co.za
Physical Address
Kandelaarstr 280
Suburb
La Montagne
Town
Pretoria
Province
Gauteng
Map