deur Celeste van der Walt
‘n Lang lewe is deesdae ‘n gegewe. Meer en meer mense bereik die ouderdom van 100 jaar en ouer. Wat egter kommerwekkend bly, is dat mense nie noodwendig positief en jeugdig verouder nie.